Hannon bothma biography definition


Hannon bothma biography definition!

Hannon bothma biography definition psychology

Hannon verjaar vandag – dis hoe die Glam Guru dit vier!

Deur Karlien Meiring. Hooffoto: Opulenz Portraits

 

In die wêreld van skoonheid en glans is daar min name wat so bekend as Hannon Bothma oftewel die Glam Guru is.

Ons eie Suid-Afrikaanse skoonheidskenner. Met ’n buitengewone loopbaan wat oor dekades strek en ’n voorliefde vir die verbetering van natuurlike skoonheid, het Hannon ‘n rigtinggewende lig geword wat al talle gesigte en lewens met sy kennis, vaardighede en skoonheidsprodukte verander het.

Aan sy passie vir skoonheid, wat steeds miljoene inspireer en betower, blyk daar geen einde nie.

Biography examples

Hy vier vandag nog ’n reis om die son en gesels met ons oor ’n lewe wat daaraan toegewy is om ander hul glansrykste self te laat voel.

 

 

Hoe vier jy gewoonlik jou verjaardag? Enige unieke tradisies wat jy volg?

 

Ek sê elke jaar dat ek nie op my verjaardag gaan werk nie, maar ek slaag nooit daarin nie.

As ek myself kry, skuif ek agter my le

Copyright ©albting.pages.dev 2025